Cliffordene is ’n skrywer, dromer, en trotse hondema (en assistent) van Lola en Ramsey. Sy is van die klein dorpie, Barkly-Wes in die Noord-Kaap, en het op 15 jaar oud liefdesverhale met die hand geskryf. Sy het haar professionele loopbaan by Volksblad begin, nadat sy ’n honneursgraad in Joernalistiek in 2013 aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, voltooi het. Sy woon tans in Potchefstroom en werk vir haar alma mater.
Sy hou van lees, toepaslike sarkasme en is verslaaf aan springmielies en ʼn goeie koppie koffie. Sy skryf graag kortverhale en meer as 30 van haar kortverhale is gepubliseer.


- My 6-week writing process: from draft to finish
- 3 writing lessons from Lynn Ma’s “Los Angeles”
- How my revision process has changed!
- Why am I doing NaNoWriMo this year?
- Beyond the boxes: exploring the complexities of diverse narratives